Skoonmaak wenke (huis, kombuis en badkamers) | Kreatiewe ...
Mar 13, 2013·Kosie Schoeman Gooi van die katsand wat jy in winkels koop dit trek reuke uit en was dan mat met 1/4 kp sunlight liquid en 1/2 kp scrubbs amoniak op 3 ltr warm water maar asb in n matwasser nie met jou kaal hande nie. Magda Prinsloo Koch Huisgenoot Wenke se: meng botteltjie vanielje met dieselfde hoeveelheid Dettol en 3 koppies water. Giet in ...