Breyten Breytenbach - Wikipedia
Breyten Breytenbach (16 September 1939, Bonnievale-) is 'n Suid-Afrikaanse skrywer en kunstenaar met Franse burgerskap Breytenbach lewer 'n beduidende bydrae tot die Afrikaanse letterkunde met sy digkuns. Hy is ook bekend as die mees prominente gevangenis-skrywer van Suid-Afrika, nadat hy 9 jaar tronkstraf onder die apartheidsregering moes uitdien. Sy omvangryke oeuvre skryf hy onder sy eie ...